Kyk mamma, ek leer vasskryf (pdf)

United States dollar ($) - USD
  • United States dollar ($) - USD
  • South African rand (R) - ZAR

$0.00$5.00

  • Lopende skrif oefeninge
  • Baie prentjies om in te kleur
  • Prettige manier om die letters te indentifiseer
  • en sommer nog vele meer…
SKU: N/A Categories: , Tags: , , ,

Leer jou kind lopende skrif op ‘n prettige manier.

Vasskryf hoef nie moeilik en vervelig te wees.  Hierdie boek is gemaak om lopende skrif lekker en prettig te maak.

Die boek is ideal vir ouers wat ‘n aktiewe rol wil speel in hierdie fase van hulle kind se opvoeding en ontwikkeling. Dit gee ook baie genot aan die ouer wat self hul kind wil leer deur dat hulle saam deur die boek kan werk.

Dit is ook ‘n uitstekende hulpmiddel wat die onderwyseres huis toe kan stuur vir ekstra oefening en repetisie, maar is heeltemal voldoende om dit ook in die klaskamer te gebruik.

Skole of tuisskool groepies wat spesiale bestellings wil maak kan ons kontak.

Vir meer inligting aangaande die boek kontak ons gerus.

Gepubliseer 2021
Scribo Novus Education
Skryfster en ontwerper: Louise Jones

084 2657795
semcomama@gmail.com
www.semcomama.co.za

© Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer word op enige manier, meganies of elektronies, insluitend plaat- en bandopnames en fotokopiëring, sonder skriftelike toestemming van die kopiereghouer.

Name your price

A freebie with love!, Token of Thanks, Coffee’s On Me, Keeping this going!, Big support!, More free content!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kyk mamma, ek leer vasskryf (pdf)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *