Wie is Semco Mama…

Ek is ‘n mamma van vier pragtige dogtertjies. Ons is ‘n tuisskool gesin en volg ‘n onskoling (unschooling) metode. Ek bestuur ook my eie besighede naamlik, Boegoe Bugz (moderne lapdoeke, herbruikbare menstruasie doekies en baba drasakke), Bella Blom Ontwerpe (kinderklere reeks), Scribo Novus Opvoedkunde (grondslag fase tuisskool materiaal) en ek het ook onlangs ‘n moderne

Wie is Semco Mama…Read More »